Dhd Herstel Dienste bied met trots ons dienste aan die publiek aan.Ons hertel ratkaste, enjins, bedrading, hidroliese sisteme, pype en vele meer op alle voertuie van motors, bakkies, vragmotors, geel industriele masjiene, plaas masjiene, trekkers, konstruksie masjiene jy noem dit ons doen dit.Ons maak jou vervoer toerusting reg die eerste keer, vriendelike, vinnige professionele diens en maak jou as klient ons prioriteit. Ons is ook nie tydsaam nie want ons weet tyd is geld en as masjiene of voeruie staan verloor u as klient geld.Ons bied ook ons dienste aan op u perseel op plaas masjienerie en geel masjiene op u perseel. Ons kom na jou toe.Motors wat tyd nodig het sal ons van die perseel vewyder sodat ons dit kan reg maak.Ons het ook baie billike pryse want ons weet geld is iets wat nie altyd rondle nie maar alhoewel ons nie n arm en been vra nie beteken dit glad nie dat ons diens daaronder sal ly nie
© Cayce Pollard. All rights reserved.
Ons kom uit na jou perseel. Ons doen die volgende
Dienste
Voor werk inspeksie
Werk lewering
Vol rapportering
Na werkslewering inspeksie
Kwotasies
Professionele diens
Kliente diens
Versekering van kliente satisfsaksie
Baie billike pryse en betroubare diens
Kontak ons gerus
Op 0720591691 / 081 562 6330
Epos [email protected]
Beskikbaar op whatsapp ook
Asook op facebook
Nylstroom/Modimolle en omliggende gebiede
